Holly Marie Combs

Holly Marie Combs
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 3 Desember 1973 (1973-12-03)
San Diego, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Holly Marie Combs Ryan (gebore 3 Desember 1973) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Born on the Fourth of July (1989) en Dr. Giggles (1992), en in die televisiereekse Picket Fences (1992) en Charmed (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy